Warning: Constant DISABLE_WP_CRON already defined in /home/moederli/public_html/wp-config.php on line 91
My Grootste Held – MoederLiefde
  • Type:
  • Genre:
  • Duration:
  • Average Rating:

My Grootste Held


MY GROOTSTE HELD
My pa het nie ‘n Batmobile om die strate vol te ry nie.
My pa kan nie soos Spider-Man aan spinnerakke gly nie.
My pa is nie so sterk soos die Hulk of Wolverine nie.
Hy’t nie laseroë waarmee hy dwarsdeur ‘n muur kan sien nie nie.
My pa kan glad nie vlieg nie, anders as Superman…
Tog is hy die heel grootste held wat ek ken.
Want hy gee MY vlerke en DIS sy superkrag!
Daarvoor sê ek: DANKIE, PAPPA
Geniet die Vadersdag!


Reviews for My Grootste Held

There are currently no reviews for My Grootste Held
Scroll to top