Warning: Constant DISABLE_WP_CRON already defined in /home/moederli/public_html/wp-config.php on line 91
Wippie en Snippie – MoederLiefde
  • Type:
  • Genre:
  • Duration:
  • Average Rating:

Wippie en Snippie


WIPPIE EN SNIPPIE
Wippie en Snippie
loer uit by ‘n gaatjie.
Wip is ‘n muisie
en Snip is sy maatjie
“Wippie en Snippie,
daar kom die groot kat!”
Woerts is die muisies
weer terug in die gat.

Reviews for Wippie en Snippie

There are currently no reviews for Wippie en Snippie
Scroll to top