Warning: Constant DISABLE_WP_CRON already defined in /home/moederli/public_html/wp-config.php on line 91
Trippe Trappe Trone – MoederLiefde
  • Type:
  • Genre:
  • Duration:
  • Average Rating:

Trippe Trappe Trone


TRIPPE TRAPPE TRONE
Trippe, trappe, trone,
Die varkies in die bone,
Die koeitjies in die klawer,
Die perdjies in die hawer,
Die eendjies op die waterplas,
Die gansies op die groene gras,
Ek wens dat kindjie groter was
Om al die diertjies op te pas.

Reviews for Trippe Trappe Trone

There are currently no reviews for Trippe Trappe Trone
Scroll to top