WIPPIE EN SNIPPIEWippie en Snippieloer uit by ‘n gaatjie.Wip is ‘n muisieen Snip is sy maatjie“Wippie en Snippie,daar kom die groot kat!”Woerts is die muisiesweer terug in die gat.
Reviews for Wippie en Snippie