KAALVOETJIESEk loop so graag met voetjies kaal,Kaalvoetjies in die sand;Ek spee; so graag met water,Met water buitekant.
Maar Moeder roep my binne,Sy sê ek mors te veel.Ek wonder tog of iemandOoit sonder mors kan speel.
Reviews for Kaalvoetjies