HASIEHasie in die holte.Sit en slaap.Sit en slaap.Arme hasie, is jy bang?Kyk net hoe jou ore hang.Hasie hop!Hasie hop!Hasie hop! hop! hop!
Reviews for Hasie