Warning: Constant DISABLE_WP_CRON already defined in /home/moederli/public_html/wp-config.php on line 91
Tien Klein Paddatjies – MoederLiefde
  • Type:
  • Genre:
  • Duration:
  • Average Rating:

Tien Klein Paddatjies


TIEN KLEIN PADDATJIES
Tien klein paddatjies
kom sit in ‘n kring,
Bring julle boekies
en laat ons sing.

Maak julle bekkies
wawyd oop
En sing vir my
so soet soos stroop.
Kwak – Kwak – Kwak
Kwek – Kwek – Kwek
Tien klein paddatjies
maak my gek.

Reviews for Tien Klein Paddatjies

There are currently no reviews for Tien Klein Paddatjies
Scroll to top